Piet byleveld speurder gordijnen

  • Piet byleveld speurder gordijnen
  • Piet byleveld speurder gordijnen du...

    Piet byleveld speurder gordijnen

  • Piet byleveld speurder gordijnen van
  • Piet byleveld speurder gordijnen du
  • Piet byleveld speurder gordijnen in online
  • Piet byleveld speurder gordijnen en
  • Piet Byleveld

    Piet Byleveld

    Gebore

    Petrus Erasmus Johannes van Staden Byleveld


    1950
    Sterf24 Mei 2017 (op 67)

    Roodepoort

    NasionaliteitSuid-Afrika
    BeroepSpeurder
    Bekend virOplos van moordsake
    TitelBrigadier
    EggenootElize Smith

    Piet Byleveld (1950–2017) was 'n Suid-Afrikaanse polisiespeurder wat aan talle groot en opspraakwekkende sake gewerk het.

    Hy het onder andere die moorde op Sheldean Human, Inge Lotz en Leigh Matthews ondersoek. Byleveld het in 2010, na ’n loopbaan van 38 jaar, as 'n brigadier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens afgetree. Daarna het hy Piet Byleveld Crime and Commercial Investigations (PBCCI) gestig en begin om misdaadsake in sy persoonlike hoedanigheid te ondersoek.[1]

    Lewensloop

    [wysig | wysig bron]

    PEJ van S Byleveld is in 1950 gebore en het in 1972 by die SAP aangesluit.

    As polisiebeampte het hy keer op keer die nuusblaaie gehaal. Internasionaal het hy ook die FBI, Scotland Yard, Mossad